Testimonials ---> back to Testimonials click here
From: Lynette Louw (James House) [**************@jameshouse.org.za]
Sent: 18/03/2015 08:02 AM
To: Weden Counter - wedenc@pacrs.co.za
Subject: Re: Kwotasie
Hi Weden,
Jy kan maar direk met Eugene gesels en papierwerk doen.
Ek hoor twee van julle manne het hom gehelp laas Vrydag- hy het die inbreker betrap en is toe 4 keer met mes gesteek. Julle manne ry toe verby in die straat en help hom. Boef agter tralies! Baie baie dankie daarvoor.
Baie groete
Lynette
Sent from my iPhone
From: PaardeBerg Eiers **********@mweb.co.za
Sent: 10/03/2015 02:57 PM
To: 'Weden Counter'
Subject: RE: updated quote
Baie dankie! Ek was baie beindruk met jou! Jou baas kan jou maar n nice increase gee!! Ek vul gou al die goed in sal dit dan vir jou email. Wat se jou bestuurder van die onmiddelike oorskakeling?
PaardeBerg Eiers
From: Store Admin Mgr Wellington CT [**************wellingtonct@woolworths.co.za]
Sent: 19/02/2015 11:43 AM
To: Sanett
Hi Sanett,
Thank you very much for the invoice.
Your staff was here on my premises last night - they stayed until our truck arrived (the truck was a little later than normal). Thank you very much for your excellent service!
Would you be able to collect this payment from the store?
Kind regards,
Zandrie Wessels
Store Admin DM Wellington 1030
Tel: 021 864 6420
Email: *********wellingtonct@woolworths.co.za
From: Jan Meyer [*******jan1@gmail.com]
Sent: 14/02/2015 04:24 PM
To: raynoC@pacrs.co.za
Subject: Uitstekende diens
Haai Rayno
Julle 2 manne, Angelo en Rico was gister by my en hulle het toe die skuif van die bord uit die dak klaargemaak.
Ek wil graag vir julle baie geluk se met julle professionele diens en veral die 2 manne bedank vir hulle pragtige vakmanskap en vriendelikheid. Julle kan trots wees op ‘n man soos Angelo aan boord te he.
Dan wil ek ook aan jou se, baie, baie dankie vir jou hulp. Ek sal uit my pad gaan om AC Rottweiler se naam goed te praat in die Paarl.
Vriendelike groete
Jan Meyer
Reitzstraat 20
Noorder Paarl
From: Lenny Pillay [*********@azapak.co.za]
Sent: 11/02/2015 08:06 AM
To: raynoc@pacrs.co.za; Cc: wedenc@pacrs.co.za
Subject: Night Shift Guard
Morning, Your night shift guard is excellent.
Two weeks ago he was instrumental in catching two thief’s stealing from a neighboring company.
And today when I read my report, 100% - route checks.
Due diligence, he was taught well, Well done Paarl AC Rottweiler